Modulekode | ENV 101 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot die basiese konsepte en verwantskappe wat nodig is vir insig in die kompleksiteit van natuurlike omgewingsprobleme, fisiese en menslike omgewings, mensgeïnduseerde omgewingsprobleme, die wyses waarop die natuurlike omgewing menslike gemeenskappe en biodiversiteit beïnvloed, oorsig van belangrike omgewingsvraagstukke in Suidelike Afrika en volhoubare ontwikkeling binne hierdie konteks. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Opsie: Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Opsie: Sportafrigtingswetenskap BA Opsie: Sportsielkunde BA Option: Sport- en Rekreasiebestuur BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BHCSc Erfenis- en Kultuurtoerisme BPolSci Internasionale Studies BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc Chemie BSc Fisika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Geologie BSc Meteorologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Toegepaste Wiskunde BSc Verlengde program - Fisiese Wetenskappe BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek BEd Intermediêrefase-onderwys BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App